Tuesday, May 15, 2007

Op sportgebied word die volgende sportsoorte aangebied: Atletiek, rugby, bulletjie rugby, netbal, mini-netbal, krieket, bev- krieket, landloop, hokkie, mini-hokkie, tennis, mini-tennis en skaak. Trompoppies word deur ouers privaat aangebied.


Die eerste algemene omsendbrief van 'n kwartaal gee inligting oor watter amptelike aktiwiteite by die skool sal plaasvind met die tye en organiseerders se name. Indien u verdere navrae het, is u welkom om die onderskeie organiseerders te skakel.

Enkele Hoogtepunte van 2006:
Eerste span - Liga wenners, speel in Blou Bul finaal en finaal Super Series.
Afrigters en kapteins wat liga gewen het. 7 uit die 10 spanne was A-Bond liga wenners.
7 Provinsiale Rugby spelers 2006 - 3 spelers is 0/12 - 4 spelers is 0/13
Afrigters en kapteins wat ligawenners is. Liga wenners was 1ste, 2de, 3de, 4de, 0/11 A, 0/11 B, O/9A
O/10 A Netbalspan - Gauteng Noord wenners, Liga wenners en Gauteng naas wenners



ORGANISEERDERS:

Vortrekkers - Louna Coetzee

Bev Krieket - Jaques Verster
Tennis - Elna Gresse
Skaak - Jillian Hansen
Landloop - Carien Grimes
Atletiek - Nico Loggenberg
Rugby - Gerhard Smit

Krieket - Ditro Pieterse

Hokkie - -Jacques Verster
Hokkie Dogters - :Elize Brink
Hokkie Seuns - :Irma O'Neil
Trompoppies - Ronél Reinecke